GSTRiNG live at Kleinkaap Centurion | 29 Januarie 2026

Thu, 29 Jan, 2026 at 06:00 pm UTC+02:00

87 Jim Van Der Merwe St, 0157 Centurion, South Africa | Centurion

Kleinkaap Boutique Hotel
Publisher/HostKleinkaap Boutique Hotel
GSTRiNG live at Kleinkaap Centurion | 29 Januarie 2026
Advertisement
Hoe was jou jaar? Ons sin het pas beter geword, want die coolste band van Stellenbosch kom kuier in Centurion! 🎶
Maak gereed, dames en here, vir die heel eerste keer by Kleinkaap verwelkom ons met groot opgewondenheid, GSTRiNG! 🎸
Hierdie dinamiese Stellenbosch-band het Suid-Afrikaanse harte verower met hul aansteeklike energie, slim lirieke en vars klank. Nou bring hulle al die vibes, stories en feesgees eksklusief na Centurion!
Jy sal hulle herken van hulle oorspronklike treffers soos “Olivia,” “Kenia,” “Pretoria” en “Uniegebou” asook paar gunsteling samesmeltings saam Zaan Sonnekus, Henru, Spoegwolf en meer! Die aand belowe ‘n avontuur en wie weet, ‘n verrassing of twee… 😏
🗓️Donderdag, 29 Januarie 2026
🎫R350 per persoon (sluit Ikoniese Kleinkaap Gourmet Burger Bar met Chips, Vol Vertoning en Ontmoeting met die Band)
⏰17h30 vir 18h00 (Vertoning begin 19h00 – Aandete vanaf aankoms)
📍Kleinkaap Boutique Hotel, Centurion
Spesiale oornag kaartjies beskikbaar by Kleinkaap Hotel teen ‘n lekker afslag prys vir die volle Kleinkaap ervaring.
👉Bespreek jou kaartjies aanlyn by www.kleinkaap.co.za (blaai na die “Experiences” blad). Kaartjies word slegs verkoop deur tixsa.co.za – geen herverkoperkaartjies word aanvaar nie. Kaartjies is nie terugbetaalbaar nie. T’s & C’s geld.
📞Navrae: [email protected] | 012 654 9878
Moenie hierdie een misloop nie, dis plaaslik, lekker en gaan iets wees om te onthou! 🔥
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

87 Jim Van Der Merwe St, 0157 Centurion, South Africa, 83 Jim van der Merwe St, Centurion, 0157, South Africa

Tickets
Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you:

More Events in Centurion

The Adventure of Halftime
Fri, 30 Jan at 03:00 pm The Adventure of Halftime

Phahama Lodge, Hennopsriver Valley, Pretoria

Kleinkaap Moonlight Dinner & Movie Night | 30 Jan'26
Fri, 30 Jan at 06:00 pm Kleinkaap Moonlight Dinner & Movie Night | 30 Jan'26

87 Jim Van Der Merwe St, 0157 Centurion, South Africa

Pretoria Open Day
Sat, 31 Jan at 09:00 am Pretoria Open Day

Phase 4 Centurion Science Park, 0157 Centurion, South Africa

South African Ornamental Shrimp Competition (SAOSC)
Sat, 07 Feb at 10:00 am South African Ornamental Shrimp Competition (SAOSC)

The Reeds Centurion

Centurion is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Centurion Events