Advertisement
GESELS 2026 is hier met ’n splinternuwe tema!Ná ’n uiters suksesvolle reeks praatjies verlede jaar, bring Nataniël sy nuwe aanbieding:
“BEWEEG. DIE WARE KUNS VAN OORLEEF.”
Of dit finansieël, professioneel, emosioneel, sosiaal of bloot ’n gekneusde selfbeeld is, op elke gebied is die aanslae meer gereeld en hardhandig as ooit!
Nataniël bekyk hierdie dilemma met insiggewende, skreeusnaakse en verrassende gevolgtrekkings en deel dan sy Tien Goue Reëls Vir Oorlewing. Met stories, deernis, vrae, antwoorde, vermaaklikheid, eerlikheid, persoonlike oortuiging en alle erns takel Nataniël weereens ’n yslike onderwerp.
Gehoorlede kan vrae vooraf in ’n houer plaas, Nataniël bespreek hierdie kwessies dan vanaf die verhoog, ’n hoogtepunt vir vele!
Kaalkopwinkel met boeke, keramiek, geskenke, kerse, musiek en kombuisolies in die foyer!
Advertisement
Event Venue
Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.








