Advertisement
🎤🔥 GRATIS EVENT VAN DIE JAAR! 🔥🎤As jy nog nie ons splinternuwe stage gesien het nie… nou is jou kans! 😱
Massief. Indrukwekkend. Groot ligte. Groot vibe.
En ’n MASSIVE sound system wat jy nie net gaan hoor nie… jy gaan hom VOEL!
En om alles af te rond bring ons vir julle die een en enigste Gerhard Steyn 🎶 LIVE op die verhoog!
Gerhard is een van Suid-Afrika se gewildste Afrikaanse kunstenaars met massive treffers soos:
🎵 Baby Tjoklits
🎵 Sexy Jeans
🎵 Pennies en Ponde
🎵 Dimpels
🎵 Een Man Army
Met meer as 20 jaar in die bedryf, platinum treffers en ’n reputasie vir ongelooflike live shows, weet Gerhard hoe om ’n crowd aan die gang te kry!
Met ondersteuning deur:
🎧 Pieter Pruis
🎧 DJ Shane
✅ GRATIS toegang
🍔 Heerlike kos
🍹 Crazy drink specials
🔥 Heaters vir die koue
💃 Lekker mense, lekker vibes en great music die hele aand!
Bring jou pelle, bring jou familie en kom kuier saam — hierdie gaan een groot jol wees! 😎🍻
#GerhardSteyn #GratisEvent #AfrikaanseMusiek #LiveMusic #DrinkSpecials #LekkerKuier #DJShane #PieterPruis #AfrikaansEvents #SouthAfricaEvents #BabyTjoklits #KuierSaam
Advertisement
Event Venue
189 Dirk van der Hoff Street, 1541 Dalview, South Africa, Rose Tulee Guest Lodge B&B, Dirk van der Hoff Rd, Brakpan, 1541, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.






