FRANK OPPERMAN in REUNIE

Wed, 13 May, 2026 at 08:30 pm UTC+02:00

Die Boer | Durbanville

Die Boer
Publisher/HostDie Boer
FRANK OPPERMAN in REUNIE
Advertisement
Dit is dieselfde skoolsaal, maar dis 40 jaar later. Ja, dis die 1980-matriekgroep se reünie soos beleef deur Petrus Boshoff, die verteller. Die voormalige matrieks word gekonfronteer met die spoke van die verlede en 'n tragedie wat hulle 40 jaar gelede saam beleef het. Dana Snyman en Frank Opperman het al verskeie kere kragte saamgesnoer in die skep van eenmanstukke: Dana met die pen en Frank op die verhoog.
Met Reünie is die sterk regisseurshand van De Klerk Oelofse bygevoeg. Verwag dieselfde fyn spot, deernis en 'n tikkie nostalgie.
Advertisement

Event Venue

Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Tickets

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you:

More Events in Durbanville

ROAN ASH
Thu, 14 May at 08:30 pm ROAN ASH

Die Boer

RUPERT & the THUNDERBIRDS
Fri, 15 May at 08:30 pm RUPERT & the THUNDERBIRDS

Die Boer

REWIND ! - the 60's \/ 70's \/ 80's Tribute show
Thu, 21 May at 08:30 pm REWIND ! - the 60's / 70's / 80's Tribute show

Die Boer

CHRISTIA VISSER
Fri, 22 May at 08:30 pm CHRISTIA VISSER

Die Boer

HOTEL CALIFORNIA - the Ultimate EAGLES tribute!
Sat, 23 May at 08:30 pm HOTEL CALIFORNIA - the Ultimate EAGLES tribute!

Die Boer

Durbanville is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Durbanville Events