Advertisement
Ons het die wonderlike geleentheid om die "Going Beyond"-simulcast van Priscilla Shirer aan te bied, waar ons bymekaarkom om saam te aanbid, te bid en dieper in God se Woord te delf.Priscilla se hart is om ons almal te help om 'n meer intieme, transformerende verhouding met die Heilige Gees te ervaar.
Dit is 'n ruimte vir jou om nader aan God te kom, die Heilige Gees te ontmoet en verander te word deur die waarheid van Sy Woord.
Datum: Woensdag, 22 Oktober 2025
Tyd: 18:30 vir 19:00
Plek: Doxa Deo Faerie Glen
Venue: Ouditorium
Koste:
1. R60 Ingang alleenlik
OF
2. R110 Ingang en Couscous slaai
Kontak: [email protected]
BELANGRIK!!!
1. As jy NIE 'n Confirmation email gekry het nie, het jou registrasie NIE deur gegaan nie.
2. Kos kaartjies sluit Maandag 20 Oktober @ 12:00.
3. Ons kan ongelukkig nie voorsorg tref vir allergieë nie.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
c/o Atterbury & Olympus Road, 0081 Pretoria, South Africa, Pretoria, South Africa
Tickets

Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.