ELOFF @ SILVERSTAR BARNYARD

Fri, 20 Mar, 2026 at 07:00 pm UTC+02:00

R28, Muldersdrift, 1740 Krugersdorp, South Africa | Muldersdrift

Barnyard Silverstar
Publisher/HostBarnyard Silverstar
 ELOFF @ SILVERSTAR BARNYARD
Advertisement
ELOFF MAAK GOLWE IN DIE AFRIKAANSE MUSIEKBEDRYF
Eloff is die naam op almal se lippe . Hy is ‘n Potch student wat blitsvinnig bekendheid verwerf het met sy Platinum debuut enkelsnit ‘Johnnie Blou ’ en opvolg snitte Geheueverlies ’ en ‘Witblits’ wat sterk op pad is na Goue Status. Eloff slaag daarin om die ontasbare gees van die Afrikaanse kultuur vas te vang en dit tot sy suiwerste vorm te distiller. Dis minimalisties , post Sokkie Boeremusiek . Sy musiek, tong in die kies lirieke en onploffende energie word nou geniet by elke goeie partytjie ‘
Johnnie Blou ’ pronk nogsteeds op trefferparades sedert die Platinum debuut enkelsnit vrygestel is. Die liedjie is glad op die ore maar tog smaak dit soos die soetse Whiskey perfek om jou partytjie se vureaan te steek.
Na ‘Johnnie Blou verseker Eloff homself weer ‘n posisie op die nommer een posisie op trefferparades met sy tweede enkelsnit Geheueverlies ’ wat jou klap en knal sal plaas in die middle van die esktra kurrikulêre kant van studentelewe ‘
Witblits’ volg wat nou sy nuutste enkelsnit is. Dit is die storie van ‘n windgat stadsjapie wat verbode liefde najaag teen oënskynlike onoortreflike struikelblokke Gaan jou pa my mo *r?” Uiteindelik vind hy aanvaarding op die laaste plek wat hy gedink het om te soek ––‘n lekker plaaspartytjie
Advertisement

Event Venue

R28, Muldersdrift, 1740 Krugersdorp, South Africa

Tickets

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you:

More Events in Muldersdrift

Merrell JHB Trail Run | Kings Kloof (Muldersdrift)
Sun, 22 Mar at 06:00 am Merrell JHB Trail Run | Kings Kloof (Muldersdrift)

Kings Kloof Trails

Dogs Trust Vaccination Pop-Up
Sun, 22 Mar at 09:00 am Dogs Trust Vaccination Pop-Up

Walkhaven Dog Park

Walkhaven Community and Dog Day
Sun, 22 Mar at 09:00 am Walkhaven Community and Dog Day

Walkhaven Dog Park, Plot 77, Zwartkop, Muldersdrift, South Africa

Misfits Market
Sun, 29 Mar at 10:00 am Misfits Market

The Wedge Outdoor Park

 MANIE JACKSON @ SILVERSTAR BARNYARD
Sun, 29 Mar at 02:00 pm MANIE JACKSON @ SILVERSTAR BARNYARD

R28, Muldersdrift, 1740 Krugersdorp, South Africa

Muldersdrift is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Muldersdrift Events