Advertisement
ELOFF MAAK GOLWE IN DIE AFRIKAANSE MUSIEKBEDRYFEloff is die naam op almal se lippe . Hy is ‘n Potch student wat blitsvinnig bekendheid verwerf het met sy Platinum debuut enkelsnit ‘Johnnie Blou ’ en opvolg snitte Geheueverlies ’ en ‘Witblits’ wat sterk op pad is na Goue Status. Eloff slaag daarin om die ontasbare gees van die Afrikaanse kultuur vas te vang en dit tot sy suiwerste vorm te distiller. Dis minimalisties , post Sokkie Boeremusiek . Sy musiek, tong in die kies lirieke en onploffende energie word nou geniet by elke goeie partytjie ‘
Johnnie Blou ’ pronk nogsteeds op trefferparades sedert die Platinum debuut enkelsnit vrygestel is. Die liedjie is glad op die ore maar tog smaak dit soos die soetse Whiskey perfek om jou partytjie se vureaan te steek.
Na ‘Johnnie Blou verseker Eloff homself weer ‘n posisie op die nommer een posisie op trefferparades met sy tweede enkelsnit Geheueverlies ’ wat jou klap en knal sal plaas in die middle van die esktra kurrikulêre kant van studentelewe ‘
Witblits’ volg wat nou sy nuutste enkelsnit is. Dit is die storie van ‘n windgat stadsjapie wat verbode liefde najaag teen oënskynlike onoortreflike struikelblokke Gaan jou pa my mo *r?” Uiteindelik vind hy aanvaarding op die laaste plek wat hy gedink het om te soek ––‘n lekker plaaspartytjie
Advertisement
Event Venue
Atterbury Rd & Lois Ave, 0063 Pretoria, South Africa, Company Social Brasserie, Lois Ave, Tshwane, 0181, South Africa, Pretoria
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.








