EERSTE VIR ALLES met FRANK OPPERMAN &MARGIT MEYER-RODENBECK; Teks&regie: WESSEL PRETORIUS(Geen O/13)

Tue, 09 Jun, 2026 at 08:30 pm UTC+02:00

Die Boer | Durbanville

Die Boer
Publisher/HostDie Boer
EERSTE VIR ALLES met FRANK OPPERMAN &MARGIT MEYER-RODENBECK; Teks&regie: WESSEL PRETORIUS(Geen O\/13)
Advertisement
Eeue nadat hulle uit die paradys gesmyt is, besin Adam en Eva oor die huwelik. Kyk hier, dit was nie maklik om die proto-paartjie te wees nie, hoor? Alles moes vir die eerste keer uitgepluis word: liefde, kinders en huishou. Nou dat die laatlammetjie die huis verlaat het Adam en Eva weer binnekort net mekaar vir geselskap. Sien hulle kans vir nog ‘n honderd jaar saam en sal hulle sondes hulle ontsien? Na baie goed en kwaad het Adam en Eva vir oulaas ‘n appeltjie met mekaar te skil.
Twee van ons land se gedugste storievertellers span kragte saam om die oorpspronklike “power couple” te vertolk - ’n klassieke geval van “he said, she said.” Eva (Meyer-Rödenbeck), ’n gefrustreerde kunstenaar, kry uiteindelik ’n beurt om haar kant van die storie te vertel, die lief en leed van die eerste moeder en huisvrou. Adam (Opperman) glo ook nie hy’t dit maklik gehad nie. Die handboek vir menswees is eers na sy tyd geskryf.
Eerste vir Alles is ’n romantiese komedie oor ou bene saam maak, veral as een die ander ’n ribbebeen skuld.
Geen onder 13
Advertisement

Event Venue

Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa

Tickets

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you:

More Events in Durbanville

Weekly Wednesday Trail - Altydgedacht
Wed, 10 Jun at 05:45 pm Weekly Wednesday Trail - Altydgedacht

Altydgedacht Estate

The BIG BLUES Showdown - Albert Frost, Rich Pryor, Matt, Alec & more
Fri, 12 Jun at 07:45 pm The BIG BLUES Showdown - Albert Frost, Rich Pryor, Matt, Alec & more

Durbanville Golf Club

9TH CHURCH ANNIVERSARY CELEBRATION
Fri, 12 Jun at 08:00 pm 9TH CHURCH ANNIVERSARY CELEBRATION

Vierlanden Heights, Durbanville

MARION HOLM in GRYP ELKE grasHOLM
Sat, 13 Jun at 08:30 pm MARION HOLM in GRYP ELKE grasHOLM

Die Boer

MARION HOLM in GRYP ELKE grasHOLM (Middagvertoning)
Sun, 14 Jun at 02:01 pm MARION HOLM in GRYP ELKE grasHOLM (Middagvertoning)

Die Boer

Durbanville is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Durbanville Events