Dr. Chris Vorster gesels oor Tobie Cronjé - 'Onwillige Volksnar' ná Vriende van NALN se AJV

Sat, 16 May, 2026 at 10:00 am UTC+02:00

H/v President Brand- en Elizabethstraat, Bloemfontein, South Africa | Bloemfontein

Vriende van NALN
Publisher/HostVriende van NALN
Dr. Chris Vorster gesels oor Tobie Cronj\u00e9 - 'Onwillige Volksnar' n\u00e1 Vriende van NALN se AJV
Advertisement
Hiermee ’n vriendelike uitnodiging na die Vriende van NALN se Algemene Jaarvergadering op 16 Mei 2026 om 10:00 by NALN, asook dr. Chris Vorster se gesprek oor Tobie Cronjé se lewe voor roem: Onwillige volksnar, net daarná. Tobie Cronjé sê: Ek verkies nie altyd om snaaks te wees nie, maar dié rolle pas my die beste. Ernstiger rolle is partykeer welkome afwisseling, al kan die publiek hulle nie so maklik daarmee identifiseer nie. (Huisgenoot, 1987) Almal is welkom.
RSVP: [email protected]
*Hiermee word u vriendelik uitgenooi om aan te sluit by die Vriende van NALN Vereniging. Kontak: [email protected]
*Besoek die Vriende van NALN Vereniging se Boekemark in die pragtige ou Ketelkelder op Maandae en Donderdae 9:00-12:00, asook Saterdagoggend 16 Mei 2026 om 12:00-13:00. Dr. Inge Venter verwelkom u graag.
*Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum is geleë op die h/v Charlotte Maxeke- en Pres. Brandstraat, Bloemfontein. Parkering is beskikbaar op die teerblad langs die Ou Goewermentsgebou vanuit Miriam Makebastraat (voorheen Elizabethstraat).
Advertisement

Event Venue

H/v President Brand- en Elizabethstraat, Bloemfontein, South Africa

Tickets

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you:

More Events in Bloemfontein

Annual Bird-Ringing Demonstration at Oliewenhuis Art Museum
Sat, 16 May at 07:00 am Annual Bird-Ringing Demonstration at Oliewenhuis Art Museum

Oliewenhuis Art Museum

Wild Olive Trail Run
Sat, 16 May at 08:00 am Wild Olive Trail Run

Wild Olive Estate - Bloemfontein

Snake Awareness First aid for Snakebite, Venomous Snake Handling
Sat, 16 May at 09:00 am Snake Awareness First aid for Snakebite, Venomous Snake Handling

Bloemfontein, Free State

Chemistry of Life (Eng & Afr)
Sat, 16 May at 07:00 pm Chemistry of Life (Eng & Afr)

Navill Hill Planetarium.

Music Inspires Music
Sat, 16 May at 07:30 pm Music Inspires Music

Odeion Auditorium

SACBW Women In Business Summit - Bloemfontein
Wed, 20 May at 09:00 am SACBW Women In Business Summit - Bloemfontein

Urth

The Underground Library
Wed, 20 May at 04:00 pm The Underground Library

Rehearsal Room, Scaena Theatre

Healing of Hearts - Theatre Production
Thu, 21 May at 07:00 pm Healing of Hearts - Theatre Production

Sand Du Plessis Theatre Complex

Be Active - Obstacle Apocalypse
Sat, 23 May at 08:30 am Be Active - Obstacle Apocalypse

Be Human - Middelwater Farm

Bloemfontein is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Bloemfontein Events