Advertisement
Dozi Live by ReedValley! 🎶Ons is opgewonde om Dozi op Sondag, 26 Oktober by ReedValley te verwelkom! Berei jou voor vir ’n betowerende aand vol hartroerende lirieke en onvergeetlike klanke.
📍 ReedValley, Mosselbaai
🗓 Datum: Sondag, 26 Oktober 2025
⏰ Vertoning begin om 20:00 (Deure open om 18:00)
💸 Vanaf R220 p/p – bespreek nou!
Verseker gou jou plek – spasie is beperk en besprekings is ʼn moet. Klik hier om te reserveer: www.reedvalley.com/shows
ReedValley – Where Life is Lived
#DoziInDieBerg #ReedValleyLive #MosselBayEvents
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
ReedValley Farm, R327, 6500 Mossel Bay, South Africa, Reedvalley, Mossel Bay, South Africa
Tickets