Advertisement
Drie skrywers, hul stories en die musiek wat dit Eggo. Kom word betower saam met die magiese klanke van Hannes Visser, Sidney Gilroy, Chanette Paul en Petronel Baard.Waar vind dit plaas?
Al die geleenthede vind by Laerskool Vorentoe se sportgronde plaas (ook bekend as die Laerskool Vorentoe Kampgronde)
in Langstraat, Grootbrak plaasvind.
Wat van badkamers & parkering?
Daar is badkamers by die saal en daar is oorgenoeg parkering in Langstraat
waar karwagte vir die fees aangestel is.
Wat van drank en kos?
Jy mag ongelukkig nie jou eie alkohol saambring nie, maar daar is iets te drinke en te ete te koop.
Moet ek vir elke geleentheid apart kaartjies voor koop?
Ja. Jy kan die individuele geleenthede bywoon vanaf R70 pp. Daar is ook 'n Dagkaartjie vir al die gesprekke vanaf R350. Kaartjies is ook beskikbaar by die deur en Grootbrak Biblioteek. Die twee aandvertonings kos vanaf R150 p.p. en die Afsluiting en ontbyt op Sondag 9 Nov. vanaf R120 p.p.
Navrae by [email protected]
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Vorentoe Camping, 13 Long Street,Great Brak River, Western Cape, South Africa, Mossel Bay