Advertisement
Wolfgang is ’n sensitiewe dramaturg, nie ’n wrede dierasie nie. Daai drie vlakvarkies het sy groentetuin verwoes. Wat eet ’n vegan nou? Dis Rooikêppie se soetgoed waarna hy smag, nie sy óf haar ouma nie. Maar, dis Jan Prins en sy skoonma, Daisy de Melkkan, wat hom angs en grys hare gee. ’n Wolf, in die Bosveld, is ’n baie gesogte trofee. Hierdie sing-dans-lag-pantomime, deur van Suid-Afrika se gunstelingsterre, is gesinsvermaak vir jonk en oud.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
AfriForum Teater, Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat,Pretoria, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.









