Die wolf, ‘n prins en sy skoonma - die pantomime || AfriForum Teater

Thu, 20 Nov, 2025 at 05:00 pm to Sun, 23 Nov, 2025 at 07:30 pm

AfriForum Teater | Pretoria

AfriForum Teater
Publisher/HostAfriForum Teater
Die wolf, \u2018n prins en sy skoonma - die pantomime || AfriForum Teater
Advertisement
Wolfgang is ’n sensitiewe dramaturg, nie ’n wrede dierasie nie. Daai drie vlakvarkies het sy groentetuin verwoes. Wat eet ’n vegan nou? Dis Rooikêppie se soetgoed waarna hy smag, nie sy óf haar ouma nie. Maar, dis Jan Prins en sy skoonma, Daisy de Melkkan, wat hom angs en grys hare gee. ’n Wolf, in die Bosveld, is ’n baie gesogte trofee.
Hierdie sing-dans-lag-pantomime, deur van Suid-Afrika se gunstelingsterre, is gesinsvermaak vir jonk en oud.
Advertisement

Event Venue

AfriForum Teater, Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat,Pretoria, South Africa

Tickets

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you: