Advertisement
Gian Groen is nou al reeds dekades lank een van ons land se TOP liedjieskrywers .. en steeds vloei die beeldskone lirieke en meesleurende melodiee uit sy pen. Sy liedjies is al deur n magdom ander Suid Afrikaanse en selfs Internasionale kunstenaars opgeneem , maar die beste manier om Gian Groen te ervaar, is “lewendig” saam met sy orkes.
Hierdie vertoning sal 'n meer akoestiese inslag he,
n Heerlike aand van top vermaak wag op julle. Sien jou daar!
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.











