MOLLY EN WORS met WILLIE ESTERHUIZEN & LIZZ MEIRING - Geen O/14 (Taal)

Sat, 08 Nov, 2025 at 08:30 pm UTC+02:00

Chenoweth Straat 6, , 7550 Durbanville, South Africa | Durbanville

Die Boer
Publisher/HostDie Boer
MOLLY EN WORS met WILLIE ESTERHUIZEN & LIZZ MEIRING  - Geen O\/14 (Taal)
Advertisement
Na jare se smeek en pleit van die kykerspubliek is die immergewilde Molly en Wors terug! Diè keer op die verhoog! Gehore kan uitsien na vlymskerp humor, soos net Willie dit kan doen. En die tema: Die Geheim van ‘n gelukkige huwelik - is ‘n geheim.
Kom knik kop met herkenning van hoe dit in meeste huwelike gaan. Soos altyd in Willie Esterhuizen se werk, is dit humor met hart. Heerlik snaaks, voelgoed, maar ook verrassend en warmhartig. Saam met Lizz Meiring as Molly, vorm hulle ‘n gedugte span en die vonke spat.
Vervaardig deur: Artist Warehouse, Westel Productions en Lizz Meiring Produksies
Teks: Willie Esterhuizen
Regie: Pieter Esterhuizen
Stel ontwerp: Willie Esterhuizen
Kostuums: Hollywood Costumes
Musiek: Toby Esterhuizen
Tegnies/Verhoogbestuur: Yvette Hanekom
70 minute
Geen pouse
Geen onder 14 - enkele kru taal
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Chenoweth Straat 6, , 7550 Durbanville, South Africa, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa

Tickets

Sharing is Caring:

More Events in Durbanville

Makers Festival SA
Sat, 08 Nov at 08:00 am Makers Festival SA

Cape Town Ostrich Ranch

Touching the Heart 2025
Fri, 14 Nov at 06:00 pm Touching the Heart 2025

Eensgezind Function Venue

WATERSHED DUO
Fri, 14 Nov at 08:30 pm WATERSHED DUO

Chenoweth Straat 6, , 7550 Durbanville, South Africa

DANIE REENWOLF DU TOIT - (5de Digbundel)
Wed, 19 Nov at 08:30 pm DANIE REENWOLF DU TOIT - (5de Digbundel)

Die Boer

RAAF
Thu, 20 Nov at 08:30 pm RAAF

Die Boer

RAAF
Fri, 21 Nov at 08:30 pm RAAF

Die Boer

Keinemusik - Cape Town, South Africa 2025
Sat, 22 Nov at 04:00 pm Keinemusik - Cape Town, South Africa 2025

Cape Town Ostrich Ranch

Durbanville is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Durbanville Events