Die Afrikaner Fees

Sat Nov 29 2025 at 11:00 am to 11:30 pm UTC+02:00

Voortrekker Monument | Pretoria

Die Afrikaner Fees
Publisher/HostDie Afrikaner Fees
Die Afrikaner Fees
Advertisement
Kom vier Afrikaans saam met ons by Die Afrikaner Fees 2025 met topklas vermaak deur van die land se grootste Afrikaanse kunstenaars.
Hierdie is ’n viering van 100 jaar van die Afrikaanse taal, ’n eeu van kultuur, trots en saamwees.
Hierdie unieke en inspirerende geleentheid nooi jou uit om die ryk erfenis, taal, kuns en gees van die Afrikaanse gemeenskap ten volle te beleef.
Dis ’n fees vir elke Afrikaanse hart – van jonk tot oud, en vir almal wat deel is van ons storie.
Beleef uitsonderlike kunsuitstallings, verhoogproduksies en lewendige musiekoptredes wat Afrikaanse kreatiwiteit in sy volheid vier.
Vir gesinne wag daar hope pret en interessante aktiwiteite, insluitend uitstallings wat die geskiedenis van Afrikaans op dinamiese en toeganklike maniere vertel.
Kom geniet heerlike Afrikaanse geregte – van geurige boeregeregte tot kreatiewe nuwe weergawes van geliefde disse – en besoek ons volledig toegeruste gin bars en kroeë met ’n wye verskeidenheid van keuses.
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Voortrekker Monument, School on Wheels, Monument St, Tshwane, 0002, South Africa, Pretoria

Tickets

Sharing is Caring:

More Events in Pretoria

Pitori Kota Festival (Fountains Valley in Pretoria)
Sat, 29 Nov at 10:00 am Pitori Kota Festival (Fountains Valley in Pretoria)

Fountains Valley-PTA

Sip and decorate Women Empowerment
Sat, 29 Nov at 01:00 pm Sip and decorate Women Empowerment

Pretoria Tshwane

Mel die Storieverteller - FAIRTREE ATTERBUTY TEATER, PRETORIA - Internet Sensasie
Sat, 29 Nov at 03:00 pm Mel die Storieverteller - FAIRTREE ATTERBUTY TEATER, PRETORIA - Internet Sensasie

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa

Mr & Miss Jacaranda City
Sat, 29 Nov at 04:45 pm Mr & Miss Jacaranda City

Pretoria, Acadia Sterland

Riaan Benad\u00e9 in Pretoria
Sun, 30 Nov at 04:00 pm Riaan Benadé in Pretoria

Moreleta Kerk

Eloff in Pretoria
Fri, 05 Dec at 09:00 pm Eloff in Pretoria

Stoetbul Parkview

Juan Boucher in Pretoria
Sat, 06 Dec at 09:00 pm Juan Boucher in Pretoria

Stoetbul Parkview

Pretoria is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Pretoria Events