Cross To Crown

Fri Apr 03 2026 at 09:00 am to 10:00 am UTC+02:00

Familiehuis c/o Doneraile and Meade street George Western Cape | George

Familiehuis
Publisher/HostFamiliehuis
Cross To Crown
Advertisement
CROSS TO CROWN – The CROSS puts us in the story. HIS STORY.
’n Paasproduksie vir George en omgewing
Die publiek van George en omliggende gebiede word hartlik uitgenooi na CROSS TO CROWN, ’n besondere Paasproduksie vir elke pelgrim. Kom vier saam die groot oorwinning wat Jesus aan die kruis behaal het, asook Sy opstandingskrag, deur ’n unieke en roerende Tablo-uitvoering.
Hierdie Tablo kan beskryf word as ’n lewende fotoalbum wat die gehoor saam deurkyk – elke belangrike moment word deur die dramaspan uitgebeeld wat op dramatiese wyse in tyd “vries”. Gehore word selfs aangemoedig om hul kameras gereed te hou en hierdie spesiale oomblikke vas te vang.
Opvoerings vind plaas op:
Vrydag 3 April om 09:00
Sondag 5 April om 09:00
Plek: Familiehuis, hoek van Meadestraat en Doneraillestraat, George
Toegang is gratis en almal is welkom – jonk en oud. Moenie hierdie inspirerende Paaservaring misloop nie!
Advertisement

Event Venue

Familiehuis c/o Doneraile and Meade street George Western Cape, Liberty Centre, 22990 Meade St, George, 6529, South Africa

Tickets

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you:

More Events in George

Full Moon Drum Circle
Sat, 04 Apr at 06:30 pm Full Moon Drum Circle

The Wildfarm

Celebrate Easter at Fancourt
Sun, 05 Apr at 12:30 pm Celebrate Easter at Fancourt

Montagu St, 6529 George, South Africa

The 9pm Club - George
Wed, 08 Apr at 06:00 pm The 9pm Club - George

brü restobar

Family & Friends CPR\/Basic First Aid for Children in GEORGE
Thu, 09 Apr at 08:00 am Family & Friends CPR/Basic First Aid for Children in GEORGE

Insignis St, George, 6529, South Africa

Windhoek Home of Golf Cup 2026
Fri, 10 Apr at 08:00 am Windhoek Home of Golf Cup 2026

Kingswood Golf Estate

George - Transitional Pop Up
Fri, 10 Apr at 09:00 am George - Transitional Pop Up

The Acropolis Venue

George is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore George Events