Advertisement
Dis waar wat hulle sê - “Opposites attract”. Corlea en JD Mars kan nie meer verskillend klink nie - haar “soet en helder”, teenoor sy “grof en diep” - en juis daarin lê ‘n klank wat die gehore gaande het oor hierdie prentjie. Dis nie net hulle stemme wat so van mekaar verskil nie, maar tog is daar ’n “magic” tussen die twee wat jy ervaar die oomblik wat jy hulle ontmoet.Saam reis hulle die wêreld vol, skryf saam aan nuwe musiek, en bou hulle toekoms. Hulle is elk 'n kunstenaar in eie reg en het besluit om hulle stories, in liefde te deel.
Onder die LIGTE, is hulle LEWE en LIEFDE.
"Ons is so bevoorreg om in dieslefde industrie te wees en mekaar se werk 100% te verstaan en ondersteun!" - sê Corlea.
“Wat sy gesê het” - JD
Advertisement
Event Venue
Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

