Advertisement
STANDARD BANK KNIPMESBRAAI 2026 – MET COFFEE SNOBS LIVE! Hoërskool Punt se gewilde jaarlikse Standard Bank Knipmesbraai is terug – en hierdie jaar maak Coffee Snobs die vuur nóg warmer!
📅 30 Mei 2026
📍 Hoërskool Punt
🎶 Live musiek deur Coffee Snobs
💰 R500 per persoon
Verwag ’n aand van:
* Heerlike kos
* Goeie geselskap
* En natuurlik… musiek wat jou gaan laat saam sing en jou voete kielie!
Moenie wag nie – hierdie event raak elke jaar vol!
📞 Bespreek jou kaartjies by 044 691 2247
Kom kuier saam, bring jou mense en maak gereed vir ’n aand wat jy nie gou gaan vergeet nie!
#CoffeeSnobs #Knipmesbraai2026 #HoërskoolPunt #LiveMusiek
Advertisement
Event Venue
Punt Hoërskool/ Point High Alumni, Hofmeyrstraat. ,Mossel Bay, Western Cape, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.