Advertisement
Desmond Wells bied sy eerste Back to the 80s vertoning aan by Tygervallei se Barnyard Teater op 16 Desember!Musiek van Depeche Mode, Erasure, Modern Talking, A-HA, OMD, Baltimore, Silver Pozzoli, FR David, The Human League, Van Halenl en vele meer! Calla Henn wat die aand lead-kitaar speel vier ook die volgende dag sy 50ste verjaarsdag! Dit gaan 'n grote wees met van die beste liedjies uit die 80s en 'n paar van Desmond se gewildste oorspronklike treffers.
Advertisement
Event Venue
Tyger Valley Barnyard, Tyger Valley Shopping Centre,Cape Town, Western Cape, Bellville, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.