Advertisement
Die Jaarlikse LMK Golf Day is om die draai — en jy wil deel wees hiervan!� 22 Mei
� Mbombela Golf Club
� Hoofborg: AON
� Pakkette beskikbaar:
� Vier Bal + Middag ete — R 2 000
� Borg ‘n Bof — R 2 200
� Borg ‘n Bof + Vier bal + Middag ete — R 3 500
Of jy kom speel, óf jou besigheid wil bemark — hierdie dag het iets vir ALMAL. Fondse gaan terug na Laerskool Laeveld se Manne Klub en die kinders wat saak maak.
� Bespreek nou — plekke is beperk!
� 083 648 9771
� 082 879 1343
� [email protected]
Ken Hom en Leef �
#LMKGolfDay #LaerskoolLaeveld #ManneKlub #AON #MbombelaGolfClub
Advertisement
Event Venue
Mbombela Golf Club, 1 Wilhelm Street, Matumi Golf Estate,Mbombela, Nelspruit, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.





