Advertisement
U word hartlik uitgenooi om saam met ons die diens by te woon.Ds Salmon gaan ons bedien.
Tydens die diens sal nagmaal bedien word.
Indien u belangstel om te doop kontak asseblief vir Ds Salmon - 0210 756 656
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Timaru Presbyterian Parish, 349 Wai-iti Road,Timaru, New Zealand