Advertisement
Mathys Roets se Leonard Cohen vertoning is beskryf as “A must see! Amazingly authentic rendition”.Johan Liebenberg bring dieselfde uit in Neil Diamond se musiek.
'n Samekoms van Roets en Liebenberg met Cohen en Diamond kan een van die hoogtepunte wees op die musiekkalender.
Kom kuier saam met die twee kunstenaars en ervaar die beste van Cohen en Diamond.
Advertisement
Event Venue
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.







