? “Rock daai lyfie” saam met Nicholis Louw live!

Fri, 26 Dec, 2025 at 07:00 pm

Sebenza Village , Shop 19, Marine Drive, 4285 Ramsgate, South Africa | Margate

Hardekool
Publisher/HostHardekool
? \u201cRock daai lyfie\u201d saam met Nicholis Louw live!
Advertisement
? “Rock daai lyfie” saam met Nicholis Louw live!
Kuier saam met ons vir ’n ongelooflike aand vol musiek, energie en lekker vibes wanneer die een en enigste Nicholis Louw live optree Vrydag , die 26 Desember om 19:00! ?
Kom skud die Kersfees maaltyd af met al jou gunsteling treffers, geniet ’n lekker ete en skep herinneringe wat gaan bly hang tot in die nuwe jaar! ?✨
? 26 Desember | Vrydag | ? 19:00
HARDEKOOLERS - Hierdie een gaan groot wees! ?
#hardekool #livemusic #NicholisLouw #afrikaansislekker
Advertisement

Event Venue

Sebenza Village , Shop 19, Marine Drive, 4285 Ramsgate, South Africa, Sebenza Village, National Rd, Margate, 4285, South Africa

Tickets

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you: