Advertisement
Hierdie jaar besin ons oor wêreldgebeure en die impak daarvan op jou onderneming. Is dit dalk tyd om jou strategiese doelwitte vir volhoubare groei en werkskepping te hersien? Sluit aan by ons werkgewerskongres en word deel van die gesprek!Meer besonderhede oor die geleentheid:
Datum: 2 September 2025
Tyd: 07:30 vir 08:00 (ontbyt word voorsien)
Plek: Die Kraal, Sol-Tech, Duinlewerikstraat 16, Monumentpark X15 (langs die Waterkloof Lugmagbasis)
Wie: Bestuur en mensehulpbronbestuurders
RSVP: Voor of op 28 Augustus 2025
Reserveer jou plek hier:
https://veldtogte.solidariteit.co.za/werkgewerkongres-centurion-2025/
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Sol-Tech, 16 Duinlewerikstraat, Monumentpark X15,Pretoria, South Africa