Vriende van BabaGim

Fri, 07 Feb, 2025 at 08:00 am UTC+02:00

Mooikloof, Pretoria, South Africa | Pretoria

BabyGym with Henli, Mooikloof Pretoria
Publisher/HostBabyGym with Henli, Mooikloof Pretoria
Vriende van BabaGim
Advertisement
VRIENDE VAN BABAGIM OPLEIDING: 07 February 2025
Vriende van BabaGim Opleiding het ten doel om versorgers en opvoeders toe te rus met praktiese vaardighede om die eerste 14 maande van lewe te optimaliseer. Die opleiding volg dieselfde kurrikulum as BabaGim 2 Ferm Grondslag, maar dit word as 'n 1-dag opleiding aangebied en aktiwiteite word op poppe toegepas.
Hierdie leergeleentheid vir volwassenes is geskik vir:
· Voorskoolse onderwysers.
· Nannies en Aupairs
· Versorgers, voogde, organiseerders en vrywilligers by babahuise.
· Ouers wat nie die 5-weke kursus kan bywoon nie en wat die BabaGim beginsels en aktiwiteite in 1 dag wil leer en dit op ‘n pop wil beoefen.
· Families in die proses van aanneming.
· Enige individu wat belangstel in die veld, insluitend studente en die wat wil aansoek doen vir BabaGim Instrukteursopleiding.
Deelnemers sal leer om:
· Baba van kop tot tone te masseer om: Baba te onstpan, met baba ‘n band te vorm, die tassintuig te stimuleer en baba se totale senuweestelsel te kalmeer.
· Baba se sintuie te ontwaak volgens die natuurlike volgorde van sensoriese ontwikkeling: aanraking, (die sin vir) beweging en balans, reuk, smaak, gehoor en sig.
· Magie-tyd lekker te maak en die kleintjie se spiere te versterk – dit verseker dat baba tydens wakkertye- aktief is en goed beweeg!
Aard van die opleiding:
Dit is 'n informele en interaktiewe program. Deelnemers sit deurgaans op die vloer – gemaklike drag word aanbeveel. Die opleiding sluit teoretiese en praktiese sessies in en vrae is welkom.
Deelnemers ontvang:
Klasnotas en 'n bywoningsertifikaat.
Om te registreer of vir meer inligting kontak Henli by
082 5454 254 of [email protected]
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Mooikloof, Pretoria, South Africa

Discover more events by tags:

Music in PretoriaEntertainment in Pretoria

Sharing is Caring:

More Events in Pretoria

Afriforum-Teater Pretoria
Thu, 06 Feb, 2025 at 07:00 pm Afriforum-Teater Pretoria

AfriForum Teater

BSA MASTERS 2025
Fri, 07 Feb, 2025 at 12:00 am BSA MASTERS 2025

Wingate Park Country Club

Die Heuwels Fantasties in Pretoria
Fri, 07 Feb, 2025 at 09:00 pm Die Heuwels Fantasties in Pretoria

Stoetbul Parkview

PRETORIA OPENING EVENT
Sat, 08 Feb, 2025 at 07:00 am PRETORIA OPENING EVENT

Tuks Tennis, Pretoria

Soap & Bathsalts Making Workshop in Pretoria
Sat, 08 Feb, 2025 Soap & Bathsalts Making Workshop in Pretoria

Doodles-Cafe

Soap making workshop
Sat, 08 Feb, 2025 Soap making workshop

Doodles-Cafe

\u2018n Glimlag Vol Hoop met Jo Black as motiversingspreker
Sat, 08 Feb, 2025 at 10:00 am ‘n Glimlag Vol Hoop met Jo Black as motiversingspreker

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa

Beginner Painting Workshop
Sat, 08 Feb, 2025 at 11:00 am Beginner Painting Workshop

The Viewing Room Art Gallery at St Lorient Art Gallery, Circle, Brooklyn, Pretoria, South Africa

Pretoria is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Pretoria Events