Advertisement
VREESLOOS, VRY en FABULOUS Vroue Konferensie met YOLANDE BRITTNELL-STEYN van “Sit aan die Ketel”.Yolande gaan ons bedien met `n woord wat vroue harte gaan aanraak. Sy gaan ons inspireer om Vreesloos die lewe in die oë te kyk. Ons glo elke vrou gaan `n persoonlike belewenis daardie oggend hê en verkwik en Fabulous daar wegstap. Ons vertrou dat die Here elkeen in haar gees en siel gaan aangeraak.
Die vroue gaan bederf word met heerlike verversings. Dit gaan ń FEES wees! Bederf jouself en ń vriendin of nooi jou ma, dogter, sussie en niggie saam.
Kom sit agteroor en "herlaai" vir die laaste deel van die jaar. Jy verdien dit!
Kaartjies is by:
• AGS Lofdal Gezina Kerkkantoor: Ma-Vry 8:00-13:00. H/v Ben Swart str & 14de Laan Gezina. Tel: 012 331 2844.
• Bespreek aanlyn: QUICKET by die volgende skakel: : https://qkt.io/XlOfKw
Navrae: Connie - 072 776 3468
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
645 Ben Swart St, 0084 Pretoria, South Africa, 645 Ben Swart St, Tshwane, 0084, South Africa, Pretoria
Tickets