Advertisement
Voorbladnooi en Mnr Heinz D.F. vind Saterdag, 16 Augustus, plaas en hierdie jaar beloof dit om ekstra spesiaal te wees aangesien ons ook die skool se verjaaarsdag vier!Kaartjies sal vanaf Maandag, 11 Augustus vir leerders beskikbaar wees. Dit kos R60 en leerders bespreek hul sitplekke. Indien daar enige iemand van die publiek is wat kaartjies wil koop, kontak gerus vir Mev Jordan by [email protected]. Kaartjies sal ook by die deur beskikbaar wees.
Hou hierdie spasie dop vir enige verdere inligting en wie die finaliste is!
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
14th Ave, Walmer, Port Elizabeth, South Africa