Advertisement
PRO PATRIA MUSEUM: VETERANE EN VRIENDE: SKAAPBRAAI 23 SEPT Ons hou ’n lekker skaapbraai vir die Pro Patria Museum!
Die afgelope naweek het 450 Operasie Savannah veterane en families, na 50 jaar weer bymekaargekom het om Ops Savannah te herdenk - 3 September 1975 tot 19 Januarie 1976, en hulde te bring aan die 41 RSA makkers wat die Hoogste Offer betaal het.
Ek en jy moet die Muur en die Savannah Monument in stand hou vir ons nageslag.
Dit is hoekom die Pro Patria Museum by die Voortrekkermonument gebou is.
Kom ondersteun ons saak asb.
23 September | 🕓 16:00 – 24:00 - Amfiteater, (onder dak), Voortrekkermonument, Pretoria. (Dan kan jy op Braaidag rus terwyl jou vrou braai! 😉)
🎁 Elke gas ontvang ’n Pro Patria Museum-blikbeker en eetgerei.
Program
•16:00 – Inklaar
•17:30 – Tree-aan en VAMBO-brunch
•18:30 – TROEP-stories met Bun Booyens en gaste
•20:00 – Pieter Smith
•20:45 – Menasie: Skaapbraai
•21:15 – Pieter Smith
•22:00 – Vendusie: Grensoorlog-items
•24:00 – Klaarstaan en uitklaar
🍻 Tafels per aanlyn aansoekvorm hier onder alleenlik: R3000 vir 8 persone. Ons kontak jou wanneer ons jou vorm ontvang.
https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLScuYCKBiF21pZud9AhKcJ7Xgmz2Oxl8A0gB7CXOsCLLxfOwgA/viewform?usp=sharing&ouid=103115642758029298740
Enkelkaartjies @ R300 per persoon aanlyn by https://propatriamuseum.org.za/product/veterane_aand_2025/
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Voortrekker Monument, Eeufees Road, Pretoria, South Africa
Tickets