Advertisement
Vonke van ’n Somerlag🕶️☀️🌊⛱️🏖️Hoërskool Driehoek nooi jou uit na ons fantastiese verhoogproduksie wat beloof om een vir die boeke te wees!🤩🏆
Hierdie jaar is ons bevoorreg met ’n rekord-aantal deelnemers en die energie op die verhoog gaan jou asem wegslaan. 🎭
Kaartjies verkoop reeds blitsvinnig – moenie uitmis nie!
📅 Donderdag, 28 Augustus
📅 Vrydag, 29 Augustus
📍 Hoërskool Driehoek
🎟 R80 per persoon
Kom beleef ’n aand vol lag, musiek en sommer net daardie ietsie ekstra wat jou hart warm gaan maak. 💛💜
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
62 Ramsbottom street, Vanderbijlpark, South Africa