Advertisement
Die eerste Leesfees vir Secunda word vanaf 26 Februarie tot 1 Maart by Lake Umuzi gehou. Vanaf 26 tot 28 Februarie bied van die bekendstes in die bedryf, verskeie werkswinkels aan. Bespreek dus vroegtydig om terleurstelling te voorkom. Saterdag 1 Maart kan jy kom luister na bekende skrywers oor hul nuutste boeke en die proses om die finale produk op die rakke te sien. Kontak Alma by 083 657 5411 of e-pos [email protected]
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
1 Kiewiet Street, 2302 Secunda, South Africa, Secunda, South Africa