Tyger Run/Walk 2025

Fri, 21 Mar, 2025 at 06:00 am UTC+02:00

Tyger Valley Centre | Bellville

Tygerberg 104FM
Publisher/HostTygerberg 104FM
Tyger Run\/Walk 2025
Advertisement
Begin jou fiksheidsreis saam met die hele gesin!
Inskrywings vir die Tyger Run/Walk 2025 is nou oop en vind plaas op Vrydag, 21 Maart 2025—ja, op Menseregtedag—by Tyger Vallei Winkelsentrum.
Skryf in vir die 6km pretstap/draf of die 15km roete, en bring sommer die hele gesin saam, van die kleingoed tot ouma en oupa! Discovery Vitality-lede? Julle verdien bonuspunte net deur deel te neem!
Waarvoor wag jy? Besoek nou topevents.co.za of klik op die Tyger Run/Walk-banier op Radio Tygerberg se webwerf of App.
Tyger Run/Walk 2025—dis meer as net ’n wedloop, dis ’n dag vol pret, gesondheid en saamwees. Moet dit nie misloop nie!”
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Tyger Valley Centre, Masiqhame Trading 1310 CC, RE/2221 Willie van Schoor Ave, Bellville, 7530, South Africa,Cape Town, Western Cape

Tickets

Discover more events by tags:

Running in Bellville

Sharing is Caring:

More Events in Bellville

Tyger Run\/Walk with Discovery Vitality 15km Run\/Walk & 6km 2025
Fri, 21 Mar, 2025 at 06:45 am Tyger Run/Walk with Discovery Vitality 15km Run/Walk & 6km 2025

Tygervalley Shopping Centre

The Secret Oasis - An Oranjezicht Heritage Walking Tour
Sat, 22 Mar, 2025 at 02:00 pm The Secret Oasis - An Oranjezicht Heritage Walking Tour

Ou Meul Bakery and Cafe

Bainskloof Waterfall Adventure Hike
Sun, 23 Mar, 2025 at 09:00 am Bainskloof Waterfall Adventure Hike

Bainskloof

Super Troopers - Barnyard Theatre Tygervalley
Sat, 05 Apr, 2025 at 07:30 pm Super Troopers - Barnyard Theatre Tygervalley

Tyger Valley Barnyard

Line&Wine Social
Sun, 06 Apr, 2025 at 12:30 pm Line&Wine Social

Tyger Valley Barnyard

Bellville is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Bellville Events