Advertisement
𝗖𝗼𝗻𝗱𝘂𝗰𝘁𝗲𝗱 𝗯𝘆 𝗔𝗻𝗱𝗿é 𝘃𝗮𝗻 𝗱𝗲𝗿 𝗠𝗲𝗿𝘄𝗲The 80 voices of Voces Cordis will ensure a kaleidoscope of sound. Expect to hear Renaissance favourites such as William Byrd’s “Sing Joyfully” and Peter Philips’ “Ecce Vicit Leo” as well as new arrangements of “Laat die wind my neem” from Joshua na die Reën, “Send in the Clowns” by Stephen Sondheim, Freddie Mercury’s “Seaside Rendezvous”, and so much more.
𝗢𝗻𝗱𝗲𝗿 𝗹𝗲𝗶𝗱𝗶𝗻𝗴 𝘃𝗮𝗻 𝗔𝗻𝗱𝗿é 𝘃𝗮𝗻 𝗱𝗲𝗿 𝗠𝗲𝗿𝘄𝗲
Die 80 stemme van Voces Cordis sorg vir ’n kaleidoskoop van klanke. Die program open met twee Renaissance-gunstelinge, William Byrd se “Sing Joyfully” en Peter Philips se “Ecce Vicit Leo”. Daarna beloof “Ave Maria” (Franz Biebl) en “Come to Me” (Ivo Antognini) om hoogtepunte te wees. Gehore kan ook uitsien na nuwe verwerkings van “Laat die wind my neem” van Joshua na die Reën, “Send in the Clowns” van Stephen Sondheim en Freddie Mercury se “Seaside Rendezvous”.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Stellenbosch Conservatorium, Endler, 37 Victoria St, Stellenbosch, 7600, South Africa,Stellenbosch, Western Cape
Tickets