Advertisement
๐ค TOLLIE PARTON: TOTTIE en nie verder nie!๐ Tollie se splinternuwe show!
Tollie Parton was nog altyd die te eerlike vriendin wat dikwels mense kwaad maak en sy vertel al vir jare hoe sy vir niks en niemand bang is nie, maar is dit regtig die waarheid? Is sy nes die dapper muis van ouds bereid om te sรช dat sy ook vir niks skrik nie? Jok sy nes daai vuil muis? Wel, tottie en nie verder nie!
๐ Datums: 19 โ 21 Februarie 2026
๐ Tye: 19h30 (Aandvertonings) | 15h00 (Middagvertoning)
๐ฐ Kaartjies: R250
๐๏ธ Bespreek nou: https://qkt.io/TolliePartonCT26
In Tollie se nuutste aflewering kan sy ongelukkig nie help om die waarheid te laat glip nie. Selfs โn vreeslose fopdosser is soms weerloos teen natuur. Die liefde het haar kom sag maak. Die probleem is egter, hoe lank gaan dit hou? En wie is die man wat haar hart so kom steel het? Baie mense dink dis Steve. Watter Steve? En kan dit wees? Is dit te goed om waar te wees? Dat ten spyte van wat daar oor haar gesรช word, sy werklik eintlik net hier is om die goeie nuus te bring? Daar is niks wat die liefde en โn skaaptjop nie kan fix nie.
Teks: Wynand Kotze en Anne Hirsch
Musiek: Loki Rothman
70 min
GEEN sensitiewe kykers en geen onder 18's.
#TollieParton #DieTeEerlikeVriendin #CenturionTeater
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Die Centurion Teater, 123 Opaal Rd, Centurion, 0157, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.






