TOLLIE PARTON: DIE (te) EERLIKE VRIENDIN - GEEN O/18

Sat, 07 Feb, 2026 at 08:30 pm UTC+02:00

Die Boer | Durbanville

Die Boer
Publisher/HostDie Boer
TOLLIE PARTON: DIE (te) EERLIKE VRIENDIN  -  GEEN O\/18
Advertisement
Ons almal het een of smag na een om te verdwyn - 'n maat wat te eerlik altyd presies sĂȘ wat hy of sy dink. Tollie Parton is Suid-Afrika se eerlikste vriendin en sy't besluit sy wil bieg. Hierdie keer hou sy regtig nie terug nie. In haar nuwe show takel sy die bul by die baie mooi horing en vat die heilige koeie slagpale toe. Niks is van die tafel af nie. Behalwe Steve, Bobby en die kerk. Sy wil darem nog kaartjies verkoop. Jy lag, jy lag, jy lag en skielik raak alles stil. Tollie het 'n kolskoot geskiet. Kom, ons belowe, jy mag dit dalk net te veel geniet. Of nie ...
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa

Tickets
Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you:

More Events in Durbanville

STEVE GRAHAM - the Ultimate PINK FLOYD tribute
Wed, 11 Feb at 08:30 pm STEVE GRAHAM - the Ultimate PINK FLOYD tribute

Die Boer

Vanja Oosthuizen
Thu, 12 Feb at 08:30 pm Vanja Oosthuizen

Die Boer

CYM Talent Explosion
Fri, 13 Feb at 06:00 pm CYM Talent Explosion

10 Flamink Close, Durbanville, South Africa

Miss Durbanville 2026
Sat, 14 Feb at 10:00 am Miss Durbanville 2026

De Ville Centre

Valentines Celebration
Sat, 14 Feb at 05:30 pm Valentines Celebration

114 Kendal Road, Durbanville, South Africa

SONJA HERHOLDT - TYDLOOS
Tue, 17 Feb at 08:30 pm SONJA HERHOLDT - TYDLOOS

Die Boer

Durbanville is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Durbanville Events