Advertisement
Die ๐๐ ๐๐ฑ๐ & ๐๐ฎ๐ญ๐๐จ๐จ๐ซ ๐๐ก๐จ๐ฐ ๐๐๐ฌ-๐๐๐๐ฉ is terug by ๐๐ฎ๐ ๐ฆ๐๐ ๐๐๐ฌ๐ข๐ฌ ๐๐ฌ๐ญ๐๐ซ๐ฉ๐ฅ๐๐๐ญ op ๐ ๐๐ง ๐ ๐๐จ๐ฏ๐๐ฆ๐๐๐ซ ๐๐๐๐!Het jy al jou kaartjies vir vanjaar se South African 4x4 and Outdoor Show Wes-Kaap?
Diรฉ opwindende fees vind die eerste naweek van November plaas en sal van oud tot jonk se adrenalienharte 'n klein bietjie vinniger laat klop. Dis hope pret en die perfekte manier om die somer behoorlik af te skop!
Van 4x4-toerusting tot die 1659 Wyntuin en 'n kinderspeelarea tot helikoptervlugte - daar's iets vir die hele gesin!
Die kaartjieverkope is nou oop en aanlyn beskikbaar by https://www.ekspo.co.za/dagbesoekers-4x4outdoor.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Ysterplaat airforce Base, 30 Piet Grobler St, Milnerton, 7405, South Africa
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.










