Advertisement
8 November 2025 | 08:30- 16:30Regoor die wêreld sal honderde duisende leiers net soos jy bymekaar kom vir een geleentheid - The Global Leadership Summit.
Ervaar transformerende onderrig, kuns en storievertelling - alles bymekaargesit om jou te help om grense te verskuif en om met jou invloed 'n beter wêreld te skep!
Maak nie saak wat jou omstandigheid of posisie is nie, hier sal jy bemagtig word!
Kaartjies beskikbaar by Quicket
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
NG Gemeente Jeffreysbaai, 14 Torchwood St, Jeffreys Bay, 6330, South Africa
Tickets