TASCHE & MATTHEW DUNCAN (kitaar)

Fri, 14 Mar, 2025 at 08:30 pm UTC+02:00

Die Boer | Durbanville

Die Boer
Publisher/HostDie Boer
TASCHE & MATTHEW DUNCAN (kitaar)
Advertisement
Tasché en kitaarspeler, Matthew Duncan, gaan ‘n intieme kragtoer van ‘n akoestiese vertoning lewer by Die Boer. Hierdie spesiale vertoning sal haar nuutste treffer, “Sal jy vir my wag” en haar ander oorspronlike treffers soos “Baby, ek bly” insluit. Hulle gaan die gehoor ook trakteer op onuitgereikte liedjies wat nog selde vir die publiek gespeel is, wat hierdie vertoning ekstra spesiaal maak. Sy en Matthew gaan die gehoor ook gelukkig maak met die lekker covers wat haar bekend gemaak het, onder andere “Vier seisoene kind” en “The Story”. Tasché se talent is sonder twyfel wêreldklas. Haar aangrypende stem en boeiende vertolking van plaaslike en internasionale treffers het haar in 2019 die The Voice SA S3 titel in die sak gebring. Sedertdien het sy verskeie oorspronklike liedjies vrygestel soos “Die een”, “Tweedehandse hart” en “Pappa probleme”.
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa,Cape Town, Western Cape

Tickets

Sharing is Caring:

More Events in Durbanville

MARION MONROE met MARION HOLM
Sat, 15 Mar, 2025 at 08:30 pm MARION MONROE met MARION HOLM

Die Boer

MARION MONROE met MARION HOLM (Middagvertoning)
Sun, 16 Mar, 2025 at 02:01 pm MARION MONROE met MARION HOLM (Middagvertoning)

Die Boer

DAN PATLANSKY \/\/ ME, MYSELF & MY STRAT \/\/ DIE BOER
Tue, 18 Mar, 2025 at 08:30 pm DAN PATLANSKY // ME, MYSELF & MY STRAT // DIE BOER

Die Boer

DAN PATLANSKY \/\/ ME, MYSELF & MY STRAT \/\/ DIE BOER
Wed, 19 Mar, 2025 at 08:30 pm DAN PATLANSKY // ME, MYSELF & MY STRAT // DIE BOER

Die Boer

Uit die Blou van onse WESKUS- Weskus Dutchess
Thu, 20 Mar, 2025 at 08:30 pm Uit die Blou van onse WESKUS- Weskus Dutchess

Die Boer

Eli & Fur @ The Ostrich - Cape Town in Cape Town
Sat, 22 Mar, 2025 at 12:00 pm Eli & Fur @ The Ostrich - Cape Town in Cape Town

The Ostrich - Cape Town

Durbanville is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Durbanville Events