Advertisement
Ons trefferkonsert, Suidooster Stormsterk, is weer op die planke by vanjaar se Suidoosterfees! Boonop skop dit ons tiende verjaarsdagvieringe af, en die sterre gaan die gehoor op hul voete hê. En soos dit in sepieland gaan, is daar ’n paar kinkels en verrassings … Kom geniet jouself gate uit saam met Gary, Wade, Juicy Justin, Suzy, Bianca en die sluwe Nazeem. Met al die ander Ruiterbosch-inwoners soos Bridgette, Mymoena, Kaashifa en Fiekie is aksie en vermaak uit die boonste rakke gewaarborg.- Moontlik gemaak deur kykNET en ondersteun deur Tafelberg Meubels en Biggi Popcorn
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Artscape, Cape Town, South Africa
Tickets