Steve Hofmeyr | Ikoon Konsert (OGGEND) | Kaartjies open 8h00 3 Julie

Sat Mar 01 2025 at 11:00 am UTC+02:00

Moreleta Kerk | Pretoria

iTickets SA
Publisher/HostiTickets SA
Steve Hofmeyr | Ikoon Konsert (OGGEND) | Kaartjies open 8h00 3 Julie
Advertisement
SATERDAGAAND UITVERKOOP | SATERMIDDAG BEKENDGESTEL
Ons is oorweldig deur versoeke vir ‘n 2de vertoning van die Steve Hofmeyr Ikoon-konsert, en ons het goeie nuus! Ons stel met trots ‘n 2de vertoning bekend! Kaartjieverkope vir die 2de vertoning, wat op Saterdagmiddag 1 Maart 2025 sal plaasvind, open op 3 Julie 2024.
Moenie dit misloop nie! Die reuse Steve Hofmeyr Ikoon-konsert bring die room van Suid-Afrika se kunstenaars byeen om Steve se gewildste liedjies saam met hom te vertolk in ‘n besonderse dag by Moreleta Kerk. Ons gaan groot partytjie hou om Steve se 60ste verjaarsdag te vier!
Die Ikoon-konsert vind by die groot Moreleta Kerk plaas, met ‘n kapasiteit van 6800 sitplekke.
Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Kurt Darren, Jay du Plessis, Bobby van Jaarsveld, Karlien van Jaarsveld, Ricus Nel, Demi-Lee Moore, Armand Hofmeyr, Nadine en Bok van Blerk vorm deel van die produksie.
Ons kan nie wag om te hoor hoe ons land se beste stemme saam met Steve uit volle bors ‘Agter Elke Man’ en ‘Pampoen’ sing nie!
Kaartjieverkope vir die middag-vertoning open 08h00 op 3 Julie op die skakel: https://itickets.co.za/events/479366
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Moreleta Kerk, De Villebois Mareuil Drive,Pretoria, South Africa

Tickets

Discover more events by tags:

Concerts in Pretoria

Sharing is Caring:

More Events in Pretoria

Roxette In Concert 2025
Fri Feb 28 2025 at 08:00 pm Roxette In Concert 2025

Time Square South Africa

Sting 3.0
Sat Mar 22 2025 at 08:00 pm Sting 3.0

Time Square South Africa

Pretoria is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Pretoria Events