Advertisement
Dit was die pa van tv maker Johan Badenhorst wat hom vertel hetDie lewe moet ‘n wals wees en nie ‘n mars nie
Toe Stef Bos dit hoor terwijl hy koffie drink met Johan
Het hy geweet
Dit is ‘n song
Dit is ‘n manier van kyk
Dit is ‘n manier van lewe
Dit is n antwoord in hierdie wereld waarin die mens homself kwijtraak
In oorlogsberigte, social media and AI.
Op soek naar die geheel waarvan ons ‘n deel is
Kom Stef Bos Pretoria en sing en vertel
Van die lewe wat ‘n wals moet wees.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.





