Advertisement
Leer die stad ken, met sy pragtige kanale, strate en pleine. Ontdek baie Suid-Afrikaanse besonderhede in Amsterdam! Waar iets begin het, of juis waar iets teruggekom het.Tydens die stadswandeling gaan ons verby 15 plekke met 'n verbinding met Suid-Afrika. Nie net plekke uit ons geskiedenis nie, maar ook plekke waar tans aan die band tussen Nederland en Suid-Afrika gewerk word.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Krugerplein, Amsterdam, Nederland, Netherlands
Tickets