Advertisement
Spoegwolf skop 2025 in Potch af met die grootste show ooit!Spoegwolf, Elandré en Droomsindroom live by die legendariese Snowflake Venue.
Deure maak 18:00 oop.
19:00 - Droomsindroom
20:00 - Elandré
21:00 - Spoegwolf
Kaartjies beskikbaar op Quicket:
Early Bird (Baie min beskikbaar) - R150
Fase Een - R240 (totdat dit op raak)
Laaste Fase - R295
https://www.quicket.co.za/events/295357-spoegwolf-elandre-en-droomsindroom-in-potch/#/
Sien jou daar!
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Snowflake Potchefstroom, 1 Piet Bosman Street,Potchefstroom, South Africa
Tickets