Advertisement
Sokkie-aand: Kom Skuif en Dans!🌟 Sokkie, Musiek en Vriende! 🌟
🌙 Datum: 8 Maart 2025
🕒 Tyd: 19h00
📍 Plek: Browns Bay Leasure Centre
Kom geniet die beste sokkie musiek, lekker mense, en 'n aand vol pret! Bring jou dansskoene en jou beste bewegings – dit gaan 'n onvergeetlike aand wees. 💃🕺
🎶 Live band wat die beste sokkie treffers speel
Toegang:
💵 $20 vir volwassenes (ouderdom 12+)
👶 Gratis vir onder 12's
Deure open om 18:30 – Moet dit nie misloop nie!
Vir meer inligting of om te registreer, kontak Babra:
📞 0225716539
📧 [email protected]
Kom dans die nag weg, laat die musiek jou lei, en maak nuwe herinneringe met vriende!
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
East Coast Bays Leisure Centre (Browns Bay), 12 Bute Rd, Browns Bay, Auckland 0630, New Zealand,Auckland, New Zealand