𝗠𝗮𝗮𝗸 𝗚𝗲𝗹𝗼𝗳𝘁𝗲𝗱𝗮𝗴 𝗻𝗼𝗴 𝗹𝗲𝗸𝗸𝗲𝗿𝗱𝗲𝗿 𝗺𝗲𝘁 𝘀𝗻𝗲𝗹𝗿𝘆𝘁𝗼𝗲𝗴𝗮𝗻𝗴!
Deur jou plek te bespreek sal jy nie net ’n stoel en spesiale parkering hê nie maar ook die voordeel om vinniger deur die toegangspunte te beweeg en die lang rye te vermy. Alles vir net R20!
𝗗𝗶𝘁 𝗶𝘀 𝗻𝗶𝗲 𝗮𝗹 𝗻𝗶𝗲 – 𝗷𝘆 𝗸𝗮𝗻 𝗼𝗼𝗸 𝘃𝗼𝗼𝗿𝗮𝗳 𝗵𝗲𝗲𝗿𝗹𝗶𝗸𝗲 𝗲𝗸𝘀𝘁𝗿𝗮𝘀 𝗯𝗲𝘀𝘁𝗲𝗹:
• Hoender of Maalvleis Jaffel (Slegs beskikbaar vanaf 06:00 tot 09:00): R40
• Worsbroodjie (Slegs beskikbaar vanaf 12:00 tot 13:30): R45
• Trekkerleier-koppie met koffie/tee en koekies (Slegs beskikbaar vanaf 06:00 tot 09:00): R50 • Water: R15 • Coke/Fanta/Cream Soda/Sprite: R20
• Sambreel: R100
Let wel: Voorafregistrasie is nie verpligtend om Geloftedag by te woon nie dit is daar om jou dag te vergemaklik. Registrasie vir snelrytoegang sluit 12 Desember 2024.
Event Venue & Nearby Stays
Voortrekker Monument, Eeufees Rd, Groenkloof 358-Jr, Pretoria, 0027, South Africa