Advertisement
🌞🌞🌞Sement Dékor Werkswinkel🌞🌞🌞4 of 5 April 2025
Kom en bring jul vriende, familie en kinders saam vir 'n heerlike kreatiewe dag in die vars lug by Inibos, Bloemfontein!
Hier sal Diane van Handmade with Love Decor julle touwys maak en jul (die meeste) van haar geheime leer t.o.v die maak van pragtige sement dekor items vir jou huis, as geskenke, of begin jou eie besigheid!
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Inibos, 23 Wim Botha Str, Langenhovenpark,Bloemfontein, Free State, South Africa