Advertisement
Dis n dag waar jy kan kom spog óf met jou beste vriend óf met jou potjiekosvernuf! Alle opbrengste ten bate van die South African Animal Cancer Association (SAACA) 📍 Lavender Kontrei Mark | 📅 4 Oktober 2025 | ⏰ 09:00 – 15:00
Skryf jou viervoetige ster in vir een van die volgende kategorieë: Cutest Puppy, Fancy Dress, Best Old Timer, Gorgeous Bitch, Pet & Owner Look-Alike en Dog with a Disability! As jy dink jy’s die Potjiekoning....Bring daai resep en laat die kole praat! Professionele beoordeelaars & lieflike Pryse te wen! Inskrywings kontak gerus vir Munnik 083 268 8701 of epos [email protected]
Live Entertainment vanaf 11.00, met pret aktiwiteite vir die kinders en heerlike kosse, unieke stalletjies en troeteldier bederfies! Dis n dag in ons kalender wat jy nie wil mis nie, so kom kuier saam!
Apache ave, agter Obaro. N4 Wonderboom Lughawe afrit. Google maps Lavender Kontrei Mark, PTA
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Lavender Kontrei Mark, c/o Apache and K97,Pretoria, South Africa