Advertisement
Kom bederf jouself met lekker kuier in Afrikaans, heerlike eg Suid-Afrikaanse smulhappies, 'n geskenksakkie ter waarde van $50, 'lucky draws', kos vir die siel en 'n werkswinkel wat jou help om klaar te speel met 'yo-yo' gewig en jou energievlakke help optimaliseer. Kaartjies: $30 Kontak: [email protected] / 021 023 18357
Hou die spasie dop vir meer oor ons gassprekers en die pryse wat gewen kan word.
Advertisement
Event Venue
Long Bay College Comms Hub, 30 Ashley Ave, Long Bay, Auckland 0630, New Zealand, Auckland
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

![Club Broadway: AUCKLAND [SAT 19 SEP]](https://cdn-ip.allevents.in/s/rs:fill:500:250/g:sm/sh:100/aHR0cHM6Ly9jZG4tYXouYWxsZXZlbnRzLmluL2V2ZW50czcvYmFubmVycy82NjIxNmZmODJjYWY4NWQ3OGUwYmM2ZWVkY2NiNzhmY2ZjMzBmOGIyYjgzYjA4ZjNhZjM3OTdmYzljNTY1NjFjLXJpbWctdzEyMDAtaDYwMC1kYzQ3MTIxMS1nbWlyP3Y9MTc3OTc3NzM3Nw.avif)




