Advertisement
RUHAN DU TOIT is ’n bekroonde Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer van Pretoria. Hierdie gewilde musikant, met sy sjarmante, energieke verhoogpersoonlikheid en indrukwekkende vieroktaafstem, het oor die afgelope drie dekades diep spore in die plaaslike en internasionale musiekbedryf getrap, en is net so deel van die Afrikaanse kultuur soos biltong en koeksisters.Hy kon ongelukkig nie 2025 kom kuier het nie, maar maak definitief tyd vir julle in 2026 en bring vir julle dan immergewildes en spik splinternuwe liedjies saam.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa
Tickets