Plotte ROCK - Fokofpolisikar - By Die Veiling

Fri, 01 Aug, 2025 at 08:00 pm UTC+02:00

59 Rietspruit, Lochvaal, 1910 Vanderbijlpark, South Africa | Vanderbijlpark

Die Veiling
Publisher/HostDie Veiling
Plotte ROCK - Fokofpolisikar - By Die Veiling
Advertisement
๐ŸŽธ๐Ÿ”ฅ DIE MOEDER VAN ALLE ROCK SHOWS KOM NA DIE VEILING! ๐Ÿ”ฅ๐ŸŽธ
Dis reg, FOKOF POLISIEKAR kom Vanderbijlpark aan die brand steek met โ€˜n onbeskryflike, energieke en rof-en-onbeskof lekker gig! ๐Ÿค˜๐Ÿš€
๐Ÿ“… 01 AUGUSTUS
โฐ 20:00
๐Ÿ“ Harryโ€™s Pub, Die Veiling, Vanderbijlpark
๐Ÿ’ฅ TICKETS:
๐ŸŽŸ๏ธ R250 PP
๐Ÿฆ Vroeรซ Voรซl: R200 (moenie slaap nie, dis nou of nooit!)
๐ŸŽŸ๏ธ๐Ÿ’Ž VIP: R600 (as jy regtig wil voel soos โ€˜n rock koning!)
๐Ÿ”ฅ Tafelbesprekings beskikbaar โ€“ moenie op die laaste oomblik hardloop nie!
Stuur โ€œBESPREEKโ€ na 082 308 9216 en verseker jou plek vir die grootste rock party van die jaar! ๐Ÿค˜๐Ÿ”ฅ #FokofByDieVeiling #RockJouSokkiesAf #VanderbijlGaanBewe
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

59 Rietspruit, Lochvaal, 1910 Vanderbijlpark, South Africa, Vanderbijlpark, South Africa

Sharing is Caring: